10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Lodge 31, Black Rhino Game Reserve, Pilanesberg, 0318, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Makanyane Lodge is 'n bekoorlike, gesinsgeïnspireerde wildlodge wat gaste ruim en gemaklike selfsorg-akkommodasie bied in die Black Rhino Private Game Reserve, wat in die Pilanesberg Nasionale Park opgeneem is.
Die eiendom bestaan uit 5 slaapkamers en 4 badkamers wat slaapplek bied vir 6 volwassenes en 4 kinders. Drie van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte beddens, en 2 slaapkamers is ingerig met enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster, koffiemasjien, skottelgoedwasser, ontbyttafel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit in 'n TV, DStv, WiFi, swembad, braai-area en leefarea. Veilige onderdakparkering vir 4 voertuie.
Die wildlodge beskik oor 'n toegewyde ranger- en wildkykvoertuig, wat slegs 10 gaste op 'n slag kan akkommodeer, 'n zipline en 'n tuin vir kinders om in te speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Makanyane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lodge 31, Black Rhino Game Reserve, Pilanesberg, 0318, Noordwes
- Gaste dink Makanyane Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lodge 31, Black Rhino Game Reserve, Pilanesberg, 0318, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang