Makarios
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Erna P - Apr 2024
Algehele gradering
Ons kom gou-gou weer terug. Dit was hemels.
Liezl V - Apr 2024
Algehele gradering
Vreedsaam, netjies en skoon, privaat, pragtige natuurskoon.
Albert L - Feb 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Victor B - Feb 2024
Algehele gradering
Al was die krag af vir die naweek (Groot Marico), het ons lekker ontspan.
Makarios se terugvoer
Hi Victor, baie dankie vir julle terugvoer en idees, ons waardeer dit! Hoop ons sien julle gou weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom