Makarios
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Makarios is 'n lieflike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Groot Marico-rivier. Dit is ongeveer 8 km buite Groot Marico, en is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stadsgejaag.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n pragtige sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel, asook 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Hierdie leefarea lei na 'n stoep wat 'n wonderlike plek is vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die rivier uitkyk. Daar is 'n braai-area langs die huis.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink Makarios het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 289 Vergenoegd, Makarios, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom