LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Makarios Accommodation & Venue

  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Makarios Farm Figtree Avenue, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Makarios Akkommodasie & Venue bied selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n groot groep familie en vriende, aangesien dit net 38 km vanaf die Krokodilbrug en 39 km vanaf Leopard Creek Country Club is.

Die lodge bied verblyf in 'n die Hippo-rondawel met slaapplek vir 2, die Nyati-kothuis met slaapplek vir 8 en die Ndlovu-huis met slaapplek vir 13. Elke eenheid is heeltemal privaat en beskik oor slaapkamers met óf koninggrootte-beddens óf enkelbeddens. Die eenhede het hulle eie badkamers met óf storte óf baddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Elke eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gemaklike sitarea en 'n eetrarea met genoeg sitplek in elke eenheid.

Buite het die eenhede privaat stoepe en tuine met sitplek en braaigeriewe waar gaste met sonsondergang die uitsig oor die rivier kan bewonder. Die rivier is sowat 100 m van die eenhede af waar gaste 'n ononderbroke uitsig oor die Krugerwildtuin kan geniet. Alle gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad by die hooflodge.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Daniel H
Saam met lewensmaat
5.0
Good view and professional service. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Richard T
5.0
A great spring respite with a wonderful base for exploring Kruger Park. We were blown away by the location of the house, right on the C...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Wilmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie rustig. Die natuurskoon was pragtig. Sal weer daar gaan kuier. Dit was baie lekker.
Sep 2026
Rose G
Saam met vriende
5.0
Perfect. The property is so beautiful and peaceful. I love it there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Sabine J
Gesin met klein kinders
5.0
Die perfekte bosveld-wegbreek, waar die natuur jou kom groet. ’n Fantastiese verblyf in die hart van die natuur! Makarios Accommodation & Venue bied d...
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandi / René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Makarios Farm Figtree Avenue, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Makarios Accommodation & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Makarios Farm Figtree Avenue, Marloth Park, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b48bce9373e779b784f2bc58f601dce1957b1aa980264573b724d10fecc32ae05dba81211e574203b62240261f3a261a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Makarios Farm Figtree Avenue Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.387152003759 31.748578548431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang