Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Lodges (3)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Akkommodasie

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Lodge 91 Mjejane Kruger Park is in die Mjejane Reservaat, 2 km na Hectorspruit. Mjejane Reservaat is aan die oewer van die Krokodilrivier en is een van Suid Afrika se topreservate en die enigste residensiele landgoe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mjejane Game Reserve

Stoep At Amabush is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die losstaande huis het lugversorgin...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Kierieklapper Lodge is 'n selfsorglodge op 'n wildreservaat van 4000 hektaar wat grens aan die Krugerwildtuin se heining. Die reservaat is aan die oewer van die Krokodilrivier tussen die Malelane- en Krokodilbrughek...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 10)
Lodge in Mjejane Game Reserve

Kruger Sunset Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge wat in die Mjejane Wildreservaat binne die groter Krugerwildtuin geleë is. Dit beteken dat die Groot Vyf deur die lodge beweeg. Die lodge is op die grasvlaktes g...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Crocodile Bend is 'n selfsorghuis wat rolstoelvriendelik is in the Mjejane-reservaat net buite Hectorspruit. Die huis kyk uit oor die Krokodilrivier en is 'n kort rit weg van die Krugerwildtuin. Hierdie ruim huis h...

Vanaf
R5 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Ngalas Rest 101 is ’n selfsorg-boslodge wat slaapplek bied vir 10 gaste in die Mjejane Wildreservaat. Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met binne- en buitestorte en lei na ’n stoep met meubels. Twee van die...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Ebony House is 'n selfsorg-lodge met slaapplek vir 8 gaste in die Mjejane Big 5 Wildreservaat. Die wildreservaat is op die oewer van die Krokodilrivier aan die suidekant van die bekende Krugerwildtuin. Dit is die id...

Vanaf
R5 700
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Tamboti River Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier op die Mjejane Privaat Natuurreservaat geleë. Hierdie 4000 ha-reservaat vorm deel van die suidelike punt van die Groter Krugerwildtuin. Die lodge is die ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

25 Fig Tree bied ’n rustige oord in die ongerepte bosveld van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Kruger...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mjejane Game Reserve

Casa Ava is 'n houthuisie in Marlothpark se ongerepte bosveld. Dis 'n selfsorg-eenheid. Casa Ava het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in 2 slaapkamers, elk met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die badkamer het '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za