LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+37
Selfsorg in Marlothpark

Make a Memory   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Make a Memory is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, 19 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Hierdie verblyf bied rustigheid en 'n uitsig oor 'n droë rivierloop, en gaste kan ook 'n besoek van wilde diere verwag.

Hierdie sonkrag-aangedrewe vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank in die kombuis dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea het rusbanke en 'n TV. Daar is gratis WiFi. Die stapeldeure bied toegang tot die onderdakstoep wat braaigeriewe, 'n boma en 'n vuurput, sowel as 'n plonspoel het. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Luzaan D
Saam met vriende
5.0
’n Heerlike wegbreek in ’n pragtige omgewing. Natuurlik! Hier is ’n mooi, natuurlike weergawe wat goed sal werk as ’n resensie: Ons het dit ongeloofli...
Sien meer
Sep 2026
Dave R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker restful, lots to see. Clean, modern, everything you need to cook is there with a nice large fridge freezer, no creepy crawlies b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Illona B
Gesin met klein kinders
5.0
Wow! What an absolutely amazing stay we had at Make a Memory. The accommodation was clean, comfortable and we didn't want for anything....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Amy B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful hidden gem. Peaceful, quiet, clean, lots of game visiting, great walk to the river, all that you need. Loved seeing the bush b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Elna R
Gesin met tieners
5.0
10 uit 10 - my go to place! Make a Memory is beslis die moeite werd. Ek sal weer daar wil gaan bly vir ons volgende vakansie. Die huis het alles en no...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Make a Memory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 965
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 965
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 965
per nag (plek vir 4)
Bespreek

3504 Klispringer Ave, Marloth Park, Komatipoort, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd231892751148c8dadb12e4a92af1d900c53f3f08951f2315385e8ff8885b3ab5f4999ba78a8fa62e8ade20e06763c264b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 965 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang