Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Bush Lodge 15

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito van R1000 word vereis en is betaalbaar saam met die uitstaande bedrag 1 week voor aankoms. Dit sal terugbetaal word binne 'n week nadat gaste vertrek het en word nie ingesluit by die kwotasie nie.

'n Bewaringsfooi van R220 word per voertuig gehef.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op 'n openbare vakansiedag teen R150 per diens indien gaste dit nodig het.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Makhato Bush Lodge, Sondela Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYTYxMzY2LTgzMTQtNGQ2ZC04Yzg3LTdiMzFjY2RkMTdhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 22 5 1 5 Unit 15 Makhato Bush Lodge Sondela Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.922908870464 28.383221626282
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem