Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 19

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Makhato Lodge 19
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jennevive V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennevive V
Saam met vriende

Our stay was nice.

Our stay was very nice and we enjoyed the wildlife.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annica V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annica V
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, slegte kliëntediens.

Ons het navraag gedoen om vroeër in te klok aaangesien ons klein kinders het wat nog in die middag slaap. Hulle het egter geweier dat ons 12 uur in klok i.p.v. 3uur. Maar nietemin, dalk het hulle die vorige dag gaste gehad. Die huis is baie goed geleë en is uitstekend ingerig met alles wat jy sal benodig. Die lapa is heerlik en die kinders het lekker fietsgery. Ons het egter die Saterdagaand geen warm water gehad nie en ons moes ketels kook om die kinders te bad. Ons het vir die eienaar/agent 'n boodskap gestuur en het eers Woensdag terug gehoor. Die volgende oggend was daar toe weer gelukkig warm water. So ek is nie seker of dit op 'n timer is nie. Ons het wel die tyd geniet in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Tweefontein Plaas, 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba96df4c89fb68c57389dba97d5260553eaea38714c0c48058db9d53fd701c511414f3245f764493d1b9a5735650114e790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.392126944844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem