Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 83

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Makhato Lodge 83
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.5/5
Tertia V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tertia V
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie lekker alhoewel die eenheid onderhoud benodig. Wegbreek na die bosveld en dat dit nie ver van Pretoria is, is 'n bonus.

Die eenheid het onderhoud nodig. Daar werk slegs een lig in die boma-area en die wasbak is verstop met water in wat nie kan dreineer nie. Die roosters is geroes. Die TV's in kamers werk nie, dit lyk asof jy jou eie DSTV-kaart moet saamneem, maar daar word geen melding daarvan gemaak nie. Die kamers is baie netjies asook badkamers alhoewel die hoofslaapkamer se badkamerwasbak lek en die water opdam in die kas en agter die wasbak. Die tweede kamer se kopstuk is ook stukkend. Daar is meer as genoeg breekware wat baie lekker is. Die skottelgoedwasser is 'n bonus, maar daar is egter nie wasblokkies om in die masjien te gebruik nie, dit kan dalk genoem word dat jy jou eie moet saamneem. Die buitesonsambreel werk ook nie en haak nie in as hy oopgemaak word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D
Saam met vriende

Het kuier geniet. Net jammer nie geweet dat daar is nie lugreëling in die lodge nie.

Makhato 83 is baie mooi, maar effe klein vir 6 gaste alhoewel daar 6 kan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f68f841c782a250f7edbed2721b8e917e8ca03a3b2a6156581e33a72b09c7ad4ac4724546ea4f171ba225a8364b00e23645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.39213767368
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem