Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 96

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Makhato Lodge 96
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Karin M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M
Gesin met tieners

Heerlike kuier in die bos.

Ons het ons naweek by Makhato Lodge terdeë geniet. Heerlike ruim woning was perfek vir 6 mense. Vlakvarke het kom besoek aflê en die nagapies wat baljaar het in die bome het baie genot verskaf. Lieflik gekuier om die vuur by die boma.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik lekker. Ons beplan sommer alreeds ons volgende besoek.

Dit was 'n ongelooflike wegbreek en die hele gesin het dit baie geniet. Ons het lanklaas tydens ’n vakansie soveel pret saam met die hele gesin gehad en sal definitief sommer vinnig die volgende besoek al beplan. Dit doen 'n mens baie goed om net bietjie ’n wegbreek uit die stad te hê. 'n Mens voel ook so naby aan die natuur met al die diere. Die geriewe was ongelooflik en sal dit vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Makhato Lodge 96 se terugvoer

Beste Chris,
Baie dankie vir jou eerlike en wonderlike terugvoer. Ons is baie bly dat julle Sondela geniet het. Ons kan nie wag om julle sommer gou weer op Sondela te verwelkom nie. Vriendelike groete

Makhato Lodge 96
Vanaf
R2 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 740
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61bedd8316275a695e0285740c52b363dc9748ae8c5ffbc6800f17dce82eac23a20a80d295c7d70715dc779b9db775574a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926426382164 28.39211085159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem