Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhoto Lodge 120

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Makhoto Lodge 120
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Audette S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Audette S
Saam met vriende

Was 'n lekker kuier met goeie geriewe.

Bespreking het aangedui dat daaglikse skoonmaakdienste ingesluit is - dit is egter elke 2de dag. Die inventaris was onvolledig met aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Gesin met tieners

Relaxed oasis.

The house is fantastic. We loved our 4 nights. The location is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanne D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D
Gesin met klein kinders

Lekker bosveldwegbreek.

Ons het baie lekker gebly in Makhato Lodge 120. Die huis was baie gerieflik en het als gehad wat ons nodig gehad het. Sal dit beslis aanbeveel en wil graag weer daar gaan bly vir 'n langer vakansie. Die warmwaterswembad ongeveer 100 m van die huis af was 'n lekker verrassing, dit was nie nodig om na die hoofswembad by die oord te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58b3f159007e0c0ddbd9392726ed4b255712db10b3aee8a653686a1100af7ff4b12208895949e9396cb7a1f49674e51ea283?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926421517443 28.392078665082
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem