LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+55
Gastehuis in Potchefstroom

Makojalo Op-Stal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Josh M
1 nag
5.0
Aug 2026

Beautiful venue. Lovely hosts. It was a lovely stay. Stunning venue. I could recommend putting up signs for areas you are not allowed to enter. We were loud with music, but I can highly recommend the venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good! The host is really friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Baie gerieflik, skoon, rustig en die gasvrou baie vriendelik. Die akkommodasie was baie gerieflik, mooi en skoon. Ongelukkig was daar 'n Eskom kragonderbreking en die fasiliteit het nie bystandkrag nie. Die gasvrou het egter uit haar pad gegaan en baie moeite gedoen om lampies (en selfs warmwatersakke), kookwater, etc. te verskaf, waarvoor ons dankbaar was. Vir die tipe akkommodasie (buite op 'n plaas) sou mens egter verwag dat hulle solar- of ander bystandkrag sou kon bied. Daar is nie 'n yskas in die kamer nie - toegang tot 'n gemeenskaplike yskas is gebied. Gelukkig was daar min mense die naweek; andersins kon dit dalk nie so goed gewees het nie. WiFi slegs by die gemeenskaplike area, en meestal onbeskikbaar weens kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie J
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Aangenaam. Goeie verblyf. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernadette
Makojalo Op-Stal
Goeie dag Marthie Baie dankie. Baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R53 Elandsheuwel, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabc7e322bf6363511483ed91503be3cc9aabae61595539e7f894e9be857705c5c6c14534bb2e27eddf02228f0df00eb8472f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 R53 Elandsheuwel Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.747430756605 27.173159122467
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang