Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makumu Private Game Lodge

Wildsplaas
Deluxe Impi Suite
Vanaf
Vanaf R29 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n kontemporêre Afrika-tema, bied 'n uitsig oor die droë rivierbedding en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is nie krag nie en die suite word deur kerslig verlig. Daar is wel 'n plafonwaaier en kragproppe om toestelle te laai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf sluit alle maaltye in.

Huisreëls

Die tarief sluit dag-, nag- en stap-safari's vergesel deur 'n veldwagter en 'n spoorsnyer, asook 3 etes per dag, en plaaslike wyne, koeldrank en alkoholiese drankies in.

Die tarief sluit die volgende uit: premium-drankies, masserings (indien beskikbaar), reptieldemonstrasies (slegs vir privaat gebruik), toegangsfooi indien gaste self ry, die geskenkwinkel, wasgoeddiens en lughawe-pendeldenste.

Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak het.

Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in die kamers is nie, slegs kerslig.

Alle ouderdomme is welkom, slegs met eksklusiewe lodge-besprekings vir 'n groep van 12 gaste.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die Klaserie Privaat Natuurreservaat se hoofkantoor lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushman Koningsuite
Vanaf
Vanaf R35 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n Boesman-tema en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is nie krag nie en die suite word deur kerslig verlig. Daar is wel 'n plafonwaaier en kragproppe om toestelle te laai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Verblyf sluit alle maaltye in.

Huisreëls

Die tarief sluit dag-, nag- en stap-safari's vergesel deur 'n veldwagter en 'n spoorsnyer, asook 3 etes per dag, en plaaslike wyne, koeldrank en alkoholiese drankies in.

Die tarief sluit die volgende uit: premium-drankies, masserings (indien beskikbaar), reptieldemonstrasies (slegs vir privaat gebruik), toegangsfooi indien gaste self ry, die geskenkwinkel, wasgoeddiens en lughawe-pendeldenste.

Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak het.

Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in die kamers is nie, slegs kerslig.

Alle ouderdomme is welkom, slegs met eksklusiewe lodge-besprekings vir 'n groep van 12 gaste.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die Klaserie Privaat Natuurreservaat se hoofkantoor lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ndebele Koningsuite
Vanaf
Vanaf R35 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n kontemporêre Afrika-tema, bied 'n uitsig oor die droë rivierbedding en bied 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is nie krag nie en die suite word deur kerslig verlig. Daar is wel 'n plafonwaaier en kragproppe om toestelle te laai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Verblyf sluit alle maaltye in.

Huisreëls

Die tarief sluit dag-, nag- en stap-safari's vergesel deur 'n veldwagter en 'n spoorsnyer, asook 3 etes per dag, en plaaslike wyne, koeldrank en alkoholiese drankies in.

Die tarief sluit die volgende uit: premium-drankies, masserings (indien beskikbaar), reptieldemonstrasies (slegs vir privaat gebruik), toegangsfooi indien gaste self ry, die geskenkwinkel, wasgoeddiens en lughawe-pendeldenste.

Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak het.

Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in die kamers is nie, slegs kerslig.

Alle ouderdomme is welkom, slegs met eksklusiewe lodge-besprekings vir 'n groep van 12 gaste.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die Klaserie Privaat Natuurreservaat se hoofkantoor lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zoeloe Koningsuite
Vanaf
Vanaf R35 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite het 'n Zoeloe-tema, bied 'n uitsig oor die watergat en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is nie krag nie en die suite word deur kerslig verlig. Daar is wel 'n plafonwaaier en kragproppe om toestelle te laai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Prys sluit in

Verblyf sluit alle maaltye in.

Huisreëls

Die tarief sluit dag-, nag- en stap-safari's vergesel deur 'n veldwagter en 'n spoorsnyer, asook 3 etes per dag, en plaaslike wyne, koeldrank en alkoholiese drankies in.

Die tarief sluit die volgende uit: premium-drankies, masserings (indien beskikbaar), reptieldemonstrasies (slegs vir privaat gebruik), toegangsfooi indien gaste self ry, die geskenkwinkel, wasgoeddiens en lughawe-pendeldenste.

Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak het.

Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit in die kamers is nie, slegs kerslig.

Alle ouderdomme is welkom, slegs met eksklusiewe lodge-besprekings vir 'n groep van 12 gaste.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die Klaserie Privaat Natuurreservaat se hoofkantoor lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R19 000
R19 000 R15 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs Argyle-weg, Erfdeel 17 van Dundee 32 KU, Klaserie Privaat Natuurreservaat, 1380, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23889a7e02703415efa1c63097e16f52293c97285640632928cd72ab7c84851116ad939b0dd4af337b1fd9c6f5536c6c2657?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R19 000 nouVanaf R15 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off Argyle Road Portion 17 of Dundee 32 KU 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -24.145845571008 31.165979682869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem