Makumu Private Game Lodge
Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 20 Des 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Argyle-weg, Erfdeel 17 van Dundee 32 KU, Klaserie Privaat Natuurreservaat, 1380, Mpumalanga
-
Vanaf
R29 500R22 125 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Makumu is 'n luukse, privaat wildlodge wat alles insluit en vorm deel van die Klaserie Privaat Natuurreservaat in Hoedspruit. Klaserie is een van die grootste privaat natuurreservate in Suid-Afrika en is deel van die Krugerwildtuin.
Verblyf is beskikbaar in luukse villas, elkeen met sy eie styl en dekor. Die suites het óf 'n koninggrootte-bed óf enkelbeddens en elk het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Elke suite word sag belig deur kerse en het 'n plafonwaaier en kragproppe om toestelle mee te laai.
Die lodge se houtdek is aan die oewer van die Leopard-seisoenrivier geleë en word hoofsaaklik vir aandete gebruik. Gaste kan onder die oop Afrika-sterrehemel by die vuur sit en ontspan, asook die gebrul van 'n leeu of 'n luiperd en die roep van 'n uil hoor. Die lodge bied rustige en intieme boma-etes.
Daar is ook 'n swembad om in af te koel na 'n dag in die Afrika-son. Dié swembad pas in by die omliggende bosveld en gaste moet dus nie verbaas wees as 'n olifanttrop hier kom kuier om hul middagdors te les nie.
Daar is 2 wildritte per dag in 'n oop Landrover met 'n gewapende wildbewaarder en 'n shangaan-spoorsnyer op soek na die ontwykende Groot 5, asook die klein en groot wonders van hierdie pragtige stukkie van Suider Afrika. Wildritte word normaalweg vroegoggend en laatmiddag gedoen.
Let daarop dat die bewaringsfooi nie by die tarief ingesluit is nie en dat dit apart gehef word na gaste die bespreking gemaak is. Lughawe-pendeldienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs Argyle-weg, Erfdeel 17 van Dundee 32 KU, Klaserie Privaat Natuurreservaat, 1380, Mpumalanga
- Gaste dink Makumu Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs Argyle-weg, Erfdeel 17 van Dundee 32 KU, Klaserie Privaat Natuurreservaat, 1380, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang