LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Malandershoogte | LekkeSlaap
+43

Malandershoogte

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Malandershoogte is net 20 km van Napier af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, wat dit 'n goeie keuse maak vir 'n wegbreekbestemming weg van die gedruis van die stadslewe af, tog na aan verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 2 eenhede wat slaapplek aan 12 gaste bied. Die hoofhuis het gemaklike banke en ’n TV met volledige DStv. Die Plaashuis het DStv, braaigeriewe en ’n kuierkamer. Gaste het toegang tot ’n Jacuzzi teen ’n addisionele fooi. Let asb. dat gaste hul eie linne en handdoeke moet voorsien.

Op die dek is daar 'n klein swembadjie en 'n Jacuzzi, wat ’n opsionele ekstra is. Die eenheid het 'n binne- en buitebraai, 'n pizza-oond buite, 'n speletjieskamer, 'n klimraam en 'n groot, omheinde tuin wat perfek is vir kinders.

Die Overberg is een van die streke in die Wes-Kaap wat die vinnigste ontwikkel en dis ’n maklike rit van Kaapstad af geleë. Die Overberg spog met wingerde, woude, fynbos, graanvelde, strande en ongerepte kuslyn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Malandershoogte
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malandershoogte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 12:00 -34.330697826933 19.806438684427
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!