Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malandershoogte

Die Okkie
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra fooi word vir ekstra gaste gehef. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, stoof en oond toegerus. Die sitarea het 'n binnebraai, 'n bank en 'n etenstafel vir 5 gaste. Daar is ook DStv en 'n KolKol-houtvuurwarmbad teen 'n ekstra koste. Die eenheid het sy eie beddegoed.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die Jacuzzi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Ekstra gaste en kinders betaal 'n addisionele fooi per aand.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Badenhuis Rustic Plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 650
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Badenhuis Rustic Farmhouse het 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus is en die kombuis het 'n tafel met stoele. Die leefarea het 'n tafel met sitplek vir 6 gaste, banke en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n binnebraai, swembad en 'n vuurput. Verder het die eenheid 'n swaaistel, trampolien en 'n piekniektafel. Gaste kan ook 'n KolKol-houtvuurwarmbad geniet. Daar is 'n speletjieskamer met bordspeletjies en tafeltennis. Die kamer het 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra fooi gebruik kan word. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die Jacuzzi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Ekstra gaste en kinders betaal 'n addisionele fooi per aand.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Malandershoogte
Vanaf
Vanaf R2 475
per eenheid
  • Plek vir 9 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Malandershoogte het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kot, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is en die kombuis het 'n toonbank met stoele. Die leefarea het 'n bank wat uit 3 stukke bestaan en 'n TV met DStv. Die binnebraai-area het 'n etenstafel vir 10 en dié area lei na 'n swembad op die balkon. Daar is 'n pizza-oond buite, asook 'n speelarea met tafels en stoele by 'n sambreel. Verder is daar 'n speletjieskamer met bordspeletjies en tafeltennis. Die kamer het 'n Jacuzzi wat teen 'n ekstra fooi gebruik kan word. Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Jacuzzi is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie linne en handdoeke saambring.

Ekstra gaste en kinders betaal 'n addisionele fooi per aand.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Malandershoogte-plaas, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyN2MyNGFkLWMwMzYtNGMzZi1hMzZjLTVkMTU5N2U1MzJkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Malandershoogte Farm Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -34.330697826933 19.806438684427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem