LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Table View

Malata Beachfront Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mari W
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Asemrowende Tafelberg-uitsig, perfekte ligging en heerlike verblyf! Ons het absoluut heerlik by Malata Beachfront Apartment gebly! Die uitsig oor Tafelberg was asemrowend en beslis een van die hoogtepunte van ons verblyf. Die woonstel is gerieflik op die grondvloer geleë, met slegs 'n pad wat jou van die strand skei – 'n fantastiese ligging! Alles was pragtig skoon en netjies, en die kommunikasie voor ons aankoms was uitstekend. Ons het elke oomblik geniet en sal hierdie verblyf sonder enige twyfel aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2026

Mooi uitsig en goeie ligging. Ons het lekker gebly. Ligging is goed. Lekker stil in die aand, uitsig is puik. Als werk goed en is toerus vir wat ons nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta F
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Dit was dit uitstekend. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Good. It was well equipped and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Barend L
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Onvergeetlik, heerlik en sal beslis weer kom. Dit was ons tweede keer by Malata nommer 9 en weereens, wat 'n onvergeetlike fantastiese ervaring was dit. Die woning is altyd in tip-top puik kondisie en baie skoon en netjies. Die heerlike dae op die strand was wonderlik waar ons die skepe, branderplankryers en kitesurfers kon beskou. Lekker stappies langs die see reg voor ons was weereens wonderlik. Kan nie wag om weer te kom kuier by Malata Beach nommer 9 nie. Dankie, vir jou wonderlike woning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great plek. Great omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marne D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Skoon, netjies. Asemrowende uitsig. Dit was heerlik om daar te bly. Sal volgende keer langer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanna O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Well rested and satisfied. Thank you kindly. I enjoyed my stay very much even if it was misty in the mornings. To me that added to the charm of the whole experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Spencer E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Good. Enjoyed the stay, unfortunately the weather prevented any use of the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadette D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Very comfortable stay, loved that there was ice in the freezer upon arrival, happily could have stayed longer, will hopefully be back one day. Malata is a lovely accommodation, the host was a wonderful host, we had an issue with the sliding door and it was sorted out quickly with no bother to us at all, and we were also made to feel welcome and comfortable. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72016133fe4e277879ec11d7e4fb5305de71a6c5e285036629f9cef15d65adb27874469bc5ccdc2d36e0f68894ef53324cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.813556349601 18.471619590296