LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Table View

Malata Beachfront Apartment

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Malata Beachfront Apartment bied selfsorgverblyf en is geleë in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand, Kaapstad. Die woonstel bied asemrowende uitsigte oor die see en Tafelberg vanaf die patio.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. 'n Kampeerbedjie is ook beskikbaar vir 'n baba. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n aparte stort en bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof, 'n ketel en 'n broodrooster, sowel as 'n wasmasjien. Die aangrensende leefarea het 2 enkelslaapbanke en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die patio en klein tuin, wat 'n braaiplek bied en na die see kyk.

Die woonstel bied gratis WiFi-internettoegang. Veilige ondergrondse parkering is beskikbaar in die kompleks.

Malata Beachfront Apartment is naby restaurante en winkels in die omgewing, binne 18 km vanaf die middestad en binne 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

  • Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Malata Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72016133fe4e277879ec11d7e4fb5305de71a6c5e285036629f9cef15d65adb27874469bc5ccdc2d36e0f68894ef53324cf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 999 per nag (plek vir 5) 22 5 1 5 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.813556349601 18.471619590296