LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mali Mali Safari Lodge | LekkeSlaap
+109

Mali Mali Safari Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 11 Aug 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R527, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mali Mali Safari Lodge bied 'n gerieflike wegbreek in die Ndlovumzi Natuurreservaat en is 35 km vanaf Hoedspruit.

Verblyf is beskikbaar in kothuise wat versier is met beelde deur Anton Smit en geskik is vir 6. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n bad en stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi word voorsien. Gaste moet asb. muskietweerder saambring. Rook is verbode in die eenhede.

Die lodge het 'n swembad, kroeg, lapa, sigaarkroeg en gemeenskaplike kombuis. Die kamp het 'n elektriese heining. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Mali Mali Safari Lodge het wild en safari-doendinge en gaste het die geleentheid om voëls, kameelperde, sebras, koedoes, waterbokke, wildehonde, ystervarke, jennette, aardvarke en rooikatte te sien.

Gaste kan, teen ekstra koste, die volgende aktiwiteite met Mali Mali Safari Lodge reël: boswandelings, wildritte, spabehandelings, Blyderivierspoort-bootvaarte, warmlugballonritte, Groot 5-woldritte, besoeke aan die cheetah reservaat en dagritte deur die Kruger. Let dat sommige van hierdie aktiwiteite minstens 2 weke voor gaste arriveer bespreek en betaal moet word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mali Mali Safari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die R527, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Mali Mali Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R527, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1464b99cba1d6c9712f3c57987a088c9caf3183c787c18695df0f64bf0920d194fcf23c1a93893f8f11a29889ace3459e636?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Off the R527 Ndlovumzi Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.325043072276 30.780472755432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!