Mallorca 41

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mallorca 41 is 'n lieflike selfsorg-duplekswoonstel op die grondvloer in die veilige en rustige Mallorca-kompleks in Umdloti. Dit is net oorkant die strand geleë.

Dié dupleks het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof en oond in. Daar is ook 'n eetkamertafel in die eetarea met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, luisterryke tuine en 'n groot gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by Mallorca 41 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mallorca 41 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false