Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malmane Eye Private Nature Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lemar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Malmane Eye Private Nature Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wem B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wem B
Besigheidsreis

Kleine Eden.

Wow! Wat 'n lekker ondervinding. Lemar is 'n bestuurderes duisend! Lizzie het gasvrou gespeel en alles was in plek met aankoms. Niks is uitgelaat nie en al wat nodig is om uself te bring. Daar was genoeg warmgoed teen die winterkoue en selfs 'n lekker binnenshuise vuurherd vir braai. Die Njalas groet jou saam met 'n eekhoring of twee. Die watergat is baie privaat en mooi ingerig om die natuurliefhebber en visvanger te akkommodeer. Luilekker ontspanning met 'n glasie Merlot in die warm Jacuzzi op die opelugstoep laat enige stress sommer gou verdwyn terwyl die skemer daal en die voeltjies hul laaste dagsang afsluit en die paddakoor oorneem vir die nag onder 'n sterrehemel. Beddegoed is van goeie gehalte en skoon. Opgradering aanbevelings. Die enigste waardige opgradering wat sal moet geskied is die 2x TV's vir DStv, KYKnet Kanaal 144, 145, 146, 147 te Lapa en Moonstone Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Absolutely beautiful place, a piece of Heaven bot far from Lichtenburg in the North West stunning views peaceful, Lamar a brilliant host stunning baskets available. Just stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diamand status.

Ek en my vrou reis baie oorsee en het SA al plat getoer. Hierdie is een van min wat my regtig verras het. Alklaar my vriende vertel en ons beplan om as n groep terug te gaan. Het die naweek geniet. Was goeie waarde vir geld en plek regtig veilig. Definitief n plek waar jy kan voete opskop. Word sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Dis fantasties dat julle so lekker kon ontspan. Ons verwelkom julle enige dag terug.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Willem F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F
Gesin met klein kinders

Rustig en sielslekker.

Dis 'n ongelooflike rustige plek waar jou siel kan rus kry en jy kan tyd saam met jou familie spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie Willem - bly julle kon lekker ontspan en kuier

Malmane Eye Private Nature Retreat
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring en besoek.

Dit is 'n baie mooi plek met vriendelike en behulpsame gashere. Ongelukkig moes ons vroeër vertrek as beplan en kon dus nie alles op die plaas en in die omgewing doen wat beskikbaar was nie. Hopelik volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met vriende

Pragtige plek om te rus en ontspan.

Ons was regtig aangenaam verras met Malmane. Die foto's lyk mooi, maar mens kan dit regtig net opsom as jy eers in persoon daar was. Die uitkyk oor die oog/dam verskaf 'n rustigheid wat 'n mens net langs die water kan kry. Daar is verskeie kamer-opsies. Ons vriende het die chalet geniet, en ons was dolgelukkig met die glamping opsie in 'n groot seiltent. Die area is ryk aan voëllewe, veral vroegoggend en laatmiddag. Lemar was 'n wonderlike gasvrou, en altyd beskikbaar op WhatsApp sou ons haar benodig. Die hoofhuis is meer as 100 meter weg, en steeds is die gaste-area totaal privaat agter bome weggesteek. Mens is nie eers bewus van hulle nie - so dit voel asof jy jou eie oord het net vir jouself. Die geriewe in die lapa (kombuis, binnebraai ens) is fantasties goedgerus, en daar is WiFi om in kontak te bly met die buitelewe (let dat selfoon-opvangs baie swak is, maar WhatsApp werk goed op die WiFi vir kommunikasie). Ons het nie die beste weer gehad nie (reën meeste van die tyd) so ons was grotendeels onderdak, maar het steeds die rus en stilte baie geniet. Ek kan die plekkie definitief aanbeveel vir 'n private groep of familiewegbreek. Dankie Lemar, dit was baie lekker om in jou plekkie te bly vir die paar dae!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hamie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamie H
Saam met vriende

It was relaxing even if it was just the one night.

Will definitely go back with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinton V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V
Saam met vriende

I never knew a place so beautiful existed this side of our country.

The venue is absolutely stunning, we were all blown away from the very first second that we arrived. Everything is very neat and tidy. The facilities are impeccable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het nooit geweet dat hierdie plek van ons land so mooi was nie.

Die lokaal is absoluut betowerend, ons is almal weggeblaas van die eerste sekonde af wat ons aangekom het. Alles is baie netjies en netjies. Die geriewe is onberispelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gerus en die natuur geniet.

Die verblyf is skoon en gerieflik en het als wat jy nodig het. Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek van die stad of om saam 'n paar familie of vriende te kuier. Ons sal beslis weer 'n draai wil kom maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C

Baie goeie kliëntediens!

Dit was heerlik gewees! Ons het ver gereis en laat die aand daar arriveer en vroeg weer gery, maar was baie mooi gehelp deur Lemar - sy het uitstekende aanwysings gegee en het heeltyd seker gemaak alles is 100%! Alle geriewe is skoon, mooi en baie aangenaam gewees! Ons sal weer daar bly as ons weer in die omgewing kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An absolute gem.

What a hidden treasure, a truly beautiful setting full of bird life and nature and the cleanest, clearest water in the "eye" that I've ever seen. A complete natural haven. Lamar went out of her way as regards every comfort for the stay, a beautiful bedroom complete with percale linen, huge bath tub and lovely little details to attention in all aspects. Recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Gesin met tieners

Goed vir die siel, ontspan en geniet die natuur.

Word aanbeveel, skoon, netjies en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné E
Gesin met klein kinders

Uit die boonste rakke!

Baie lekker gebly! Diens tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim A
Gesin met tieners

We had an absolutely wonderful, ideal weekend at Malmane retreat.

Malmane retreat is the most relaxing place to stay. The cottage and lapa are both lovely, fully equipped with everything you may need, neat and clean and there are lovely touches added in many little areas. The setting is so magical, lush lawn to relax on, facing the beautiful dam with crystal clear water to play in. The water comes from a natural eye, which is such a treat to experience. Paddling around the dam looking into the clear water is so special. You can see the bottom, the fish swimming around and the water plants growing under the water. The abundant bird life and calls really warmed our hearts. There are lovely walks and woods to explore. Malmane retreat really has a special mood that helps one to relax and be at such peace. The hosts are so lovely and really went out of their way to make us feel special. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Kim, thank you for your wonderful review. It was an absolute honour to host you.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Johan E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Malmane Eye Retreat het al my verwagtinge oortref! 'n Juweel van plek, ware oase!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer, Johan. Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Lezanne V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Gesin met klein kinders

Asemrowend, natuur se stilte toegevou!

Gasvryheid uit die boonste rakke! Soveel ekstra moeite gedoen, regtig die besoek werd! Sal beslis weer gaan! Baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane K

Wonderlike geleentheid om te rus en net die natuurskoon te waardeer.

Ons ervaring by Malmane Eye Private Retreat was werklik een vir die boeke. Die huis is baie goed ingerig en alles is daar wat jy benodig en nog meer. Dis netjies, skoon en pragtig. Daar is net iets spesiaals van die plek wat moeilik is om te verwoord. Daar is die geleentheid om baie aktiwiteite te doen, soos fietsry en stap op die verskillende bos paadjies. Ons het ook heerlik geswem in die dammetjie wat kristalhelder water het. By Malmane sal jy definitief die natuurskoon net weereens kan waardeer en saam met dit goed kan uitrus vir 'n nuwe week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Beste Jané,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was vir ons baie spesiaal om julle te ontmoet.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Lizelle B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiaal.

Na aan die natuur, lekker om die siel te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet, Lizelle. Dit was heerlik om julle te ontvang.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Soria A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soria A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Malmane Eye is 'n oase vir die siel!

Malmane Eye se verblyf is die ideale bestemming vir 'n wegbreek - of dit net jy en jou ander helfte is, of jy en jou hele gesin! Ons is vriendelik ontvang en Lemar het elke dag ingeloer om seker te maak dat ons alles het wat ons nodig het. Die ruim lapa en die aparte kothuis is omring met koeltebome en is reg langs die water van 'n natuurlike oog. Die lapa is goed toegerus, het addisionele slaapplek in die 'loft' en sy eie badkamer. Die Kothuis is snoesig, het ook 'n badkamer en 'bad met 'n uitsig'! Die ligging is perfek vir voël-kykers en vissermanne, aktiewe mense kan die springmat en kano geniet. As jy net wil ontspan is daar gemaklike lê-stoele waarin jy die natuurskoon en 'sundowners' kan geniet. Malmane Eye is sowat 50 km ('n gemaklike 40 minute se ry) na Mahikeng en jy kan daar tuisgaan as in die omgewing moet wees vir besigheid. Malmane is voorwaar 'n oase in die Noordwes-provinsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Malmane Eye Private Nature Retreat se terugvoer

Soria, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Malmane Eye Private Nature Retreat
Vanaf
R7 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaalplaats Plaas, Langs die R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGk46k86XinPO3FPdsaI0BOKWPaR8CsGmrcoT2hVytZxZTkNjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 14 mense 20 5 1 5 Farm Kaalplaats Off the R505 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.803851462281 26.033381223678
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem