+79
Selfsorg in Ottoshoop

Malmane Eye Private Nature Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

'n Bykomende eenmalige fooi vir die gebruik van die Jacuzzi op die patio is vooraf betaalbaar via EFT of met aankoms in kontant. Die Jacuzzi moet asseblief afgeskakel wees wanneer dit nie gebruik word nie of met vertrek. Reël asseblief vooraf.
Die sambreel by die Jacuzzi moet altyd toe wees wanneer dit nie gebruik word nie of in geval van wind. Die sambreel dra 'n boete in geval van nienakoming van huisreëls.
Was asseblief skottelgoed voor uitklok; indien nie, reël asseblief vooraf.
Rook word buite toegelaat, maar nie binne die fasiliteit of die kamers nie. Ons vra dat die voorsiene asbakke gebruik word en geen sigaretstompies in die vuur, water of op die grasperk gegooi word nie.
Klein troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Maak asseblief seker dat die elektriese hek toe is wanneer u die perseel verlaat om te verhoed dat die njalas ontsnap.
Skakel asseblief alle elektriese toestelle (waaiers, ligte, TV, elektriese kombers) af, en maak asseblief alle vensters en deure toe en sluit die deure wanneer u die fasiliteit verlaat.
Minimum bespreking: 4 betalende volwassenes word vereis vir 'n naweekbespreking

Gaste moet hul eie swemhanddoeke, ys, brandhout en kos saambring

Geen dagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëling nie

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 100
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 100
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 100
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Farm Kaalplaats, Off the R505, Ottoshoop, 2740, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsGk46k86XinPO3FPdsaI0BOKWPaR8CsGmrcoT2hVytZxZTkNjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 100 per nag, vir 14 mense 27 5 1 5 Farm Kaalplaats Off the R505 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.804394783081 26.033477783203
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang