LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maloney's Spot | LekkeSlaap
+27

Maloney's Spot

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Maloney's Spot is die perfekte wegbreekbestemming vir gaste wat van water hou in die dorpie Vaal Marina, in Gauteng.

Verblyf word in 3 kamers en 'n aparte kothuis gebied wat in totaal slaapplek vir 10 gaste het. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die derde kamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer, en 'n kombuisie. Ander geriewe sluit 2 badkamers in waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het.

Die oopplan-leefarea het 'n toegeruste kombuis, gemaklike sitplek, en 'n sonnige eetarea. Daar is ook 'n stapelbed vir ekstra slaapplek.

Gaste kan in die swembad ontspan of die omgewing verken. Gaste wat hou van visvang sal ook nie verveeld wees nie. Daar is 'n plek waar jy jou boot kan lanseer sowat 900 m van die huis af, en jy kan jou boot voor die huis vasmeer deur die dag. Ander doendinge sluit seiljagvaar, sweefseil, en jetski in.

Slaapplek

’n Bespreking by Maloney's Spot sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Maloney's Spot
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Gaste dink Maloney's Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
was R2 500
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Perlemoenstraat 843, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7nGvv36vy3UKoAW0Qbfp5txIGcCKYQYJibMHPf0uKFbp0jgs6V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 500, nou Vanaf R2 250  per nag (plek vir 10) 17 5 1 5 843 Perlemoen Street Vaal Marina 1945 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -26.885727544974 28.225265719967
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!