Mambakloof Country Estate
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mambakloof Country Estate bied rustige en idilliese verblyf op 'n werkende beesplaas in Vrede. Hierdie selfsorg-oord bied 'n rustige wegbreek vir gesinne of groepe vriende.
Die landgoed bied 9 selfsorgchalets en elk bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die chalets het 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Elke chalet het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed en en suite-badkamers. Die kombuisies is met 'n yskassie, induksiestoofplaat, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is WiFi, 'n TV met DStv, lugversorging, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die meer.
Die landgoed het gemeenskaplike areas soos 'n kroeg, buitesitplek, 'n vuurput en 'n Jacuzzi. Gaste kan ook wildkyk. Mambakloof Country Estate akkommodeer ook spesiale geleenthede en het konferensie- en trougeriewe.
Die landgoed is die ideale wegbreek om van die stadsgedruis te ontsnap.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambakloof Country Estate, Vrede, 9835, Vrystaat