Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manakwa Selfsorg

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Manakwa Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lizette Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette Z
Gesin met klein kinders

Gaavryheid tops, so welkom gevoel en alles was so netjies.

Gasvryheid was uit die boeke, ons het so lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manakwa Selfsorg se terugvoer

'n Jong gesin met ouwereldse waardes - seldsaam! Dit was 'n voorreg om te kon kennismaak. Waar julle gaan, bring julle hoop. Net ons beste wense vergesel julle.

Manakwa Selfsorg
Johann V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met vriende

Uit die boonste rakke.

Alex en Sterna, dit was van die eerste ontmoeting by die hek, dat alles net perfek was. Van die netjiese wit beddegoed, tot die voorafverpakte kaggel en laaste, maar nie die minste nie, die ongelooflike gasvryheid. Dit kry jy net van spesiale mense soos julleself. Baie dankie. Johann en Günther.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-gasvryheid op sy beste!

Van die bespreking tot die ontvangs en verblyf was alles 'n aangename verrassing! Alex het ons baie vriendelik ontvang, die huis was kraakskoon en die fire pit se vuur was selfs aangepak reg vir aansteek. Julle het aan alles gedink om die verblyf gemaklik en aangenaam te maak! Ons het heerlik geslaap en gekuier en baie welkom en tuis gevoel. Tot ons bejaarde Border Collie was tuis! Ons het Karoo-gasvryheid op sy beste ervaar! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manakwa Selfsorg se terugvoer

Beste Dorette en gesin, wat 'n uitsonderlike geleentheid om met julle te kon kennismaak. Sommer met die eerste oogopslag was dit asof julle maar altyd bestem was om by Manakwa af te saal en dat ons mekaar kon leer ken. Julle is absoluut perfekte gaste, baie dankie. Dankie vir die mooi komplimente en baie dankie vir die moeite en sorg om skaars 'n spoor van vertoef te laat - alles is so ordelik, netjies en skoon nagelaat; julle is dierbaar-kosbaar.

Manakwa Selfsorg
Jacques M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en ontspannend.

Die tuin is 'n lus vor die oog, alles is voorbery, die buitevuur en kaggel was gereed net reg vir aansteek. Die kos was uiters smaaklik en die aand rondom die kaggel met speletjies het ons heerlik laat ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manakwa Selfsorg se terugvoer

Dankie Jacques - dit was absolute plesier en voorreg om julle te ontvang. Baie dankie vir die uitsonderlik aangename gaste wat julle is.

Manakwa Selfsorg
Hermi D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein oase in Aberdeen.

Vreindelike ontvangs van gasheer en -vrou. Die huis is volledige toegerus en baie netjies. Die mooi groen tuin is 'n lushof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manakwa Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die waardering en kosbare beskrywing van Manakwa. Dit was ons voorreg om kennis te maak met dierbare gaste.

Manakwa Selfsorg
Vanaf
R2 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacksonstraat 21, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ef3f480a9858ebdfd2d73ef6e0c2410874c77046053f5c9385cd3bfb3a6b3927f26633373e6eac85febe78ebf9d18ea2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 21 Jackson street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.4772845 24.068475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem