Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manakwa Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacksonstraat 21, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Manakwa Selfsorg is 'n tipiese ou Karoo-plaashuis op 'n kleinhoewe in Aberdeen. Elektrisiteitsverskaffing is onafhanklik wat beteken dat daar geen beurtkrag is nie. Beleef plaaslewe sonder om op 'n plaas te wees en steeds naby die winkels. Bring jou fiets of bring jou stapskoene, want Aberdeen se grondpaaie sal jou van jou voertuig weglok.

Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 2 leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n kampbedjie vir 'n baba. Gaste deel 2 badkamers waarvan een 'n stort en die ander 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eerste sitarea het gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel. Dit lei na 'n etenstafel en 6 stoele. Die tweede sitarea het ook 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met 4 stoele. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.

Buite is daar 'n uitnodigende stoep met 'n ingeboude braai en 'n boma. Daar is 'n eksklusiewe groen grasperk waar kinders kan speel en 'n swembad waarin gaste kan afkoel. Gaste het toegang tot veilige, beskutte parkeerplek op die perseel.

Gaste kan in die rigting van die Karoo-sonsondergang met die bekende kerktoring wat as baken dien, stap of eenvoudig op die stoep ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by Manakwa Selfsorg sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Manakwa Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Jacksonstraat 21, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Manakwa Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacksonstraat 21, Aberdeen, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ef3f480a9858ebdfd2d73ef6e0c2410874c77046053f5c9385cd3bfb3a6b3927f26633373e6eac85febe78ebf9d18ea2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense 5 5 1 5 21 Jackson street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.4772845 24.068475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem