Mandela Place Luxury Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mandela Place Luxury Apartment is in die hartjie van Kaapstad geleë en bied 'n lewendige stadservaring omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe. Hierdie moderne woonstel is perfek geleë om die beste kulturele ervarings en eetplekke te geniet.
Dié ruim woonstel is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n pragtige slaapkamer met 'n gemaklike koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sbeskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot 'n swembad op die dak en gimnasium. Die gewilde V&A Waterfront is net 1,5 km ver en Mouille Point se skilderagtige strand is 3,4 km vanaf die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Alma Horn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 24 Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Wale Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang