Manor Hills Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manor Hill se doelstelling is om asemrowende funksie-venues vir tema-funksies in Rustenburg, troues, konferensiegeriewe en luukse verblyf aan gaste te voorsien.

Manor Hills het 10 Gesin-suites wat elkeen 'n privaat sitkamer met DStv en 'n kombuisie het. Daar is 2 privaat slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het lugversorging en die volledige badkamer het 'n bad en 'n stort.

Daar is 4 Koning-suites wat elkeen DStv, 'n yskassie, lugversorging, 'n ekstra groot koninggroott-bed en 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort het.

weerspieël die styl, karakter en besonderse skoonheid van Afrika se natuur. Ons het al besonder suksesvolle privaat funksies, hennepartytjies, troues, konferensies, seminare, opleidingsessies en spanbousessies aangebied.

Manor Hills se ligging in Waterkloof, Rustenburg, 6 km van die Waterfall Winkelsentrum af op die R24, is uiters gerieflik, toeganklik en maklik om op te spoor. Die lodge versinnebeeld Afrika-styl in die woonbuurte van Toskana se Noord-Weste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manor Hills Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 190 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za