Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mantis Founders Lodge

Lodge
The Heritage Suite
Vanaf R13 000
R13 000 R9 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is in die hoofwoning geleë en is met gesofistikeerde en klassieke dekor versier. Die suite lei na 'n privaat veranda met 'n uitsig oor die omliggende area. Verder is daar lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Japonne, pantoffels en 'n haardroër word voorsien. Gaste kan in die sitkamer ontspan met 'n kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in

Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit

Huisreëls

- Tariewe sluit verblyf, alle maaltye, 2 wildritte per dag en sekere plaaslike drankies in.
- Enige ekstra uitgawes moet deur gaste met vertrek betaal word.
- Rook is verbode in al die gastekamers.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
- Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
- Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinders kan op versoek saamkom:
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal 50% van die volwasse deeltarief per kind per aand.
Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
'n Kind wat jonger as 12 jaar is mag 'n kamer met 'n volwasse deel in 'n opvoubed.
Daar is 2 opvoubeddens in die Founder's Lodge beskikbaar.
- Kinders wat 6 jaar en ouers is mag op die wildritte gaan.

- Tydens spitseisoen (20 Desember tot 10 Januarie) word 'n deposito van 10% (nie terugbetaalbaar) binne 30 dae sedert bespreking vereis om die bespreking te beveilig.
- Volledige betaling word 45 dae voor die inklokdatum vereis om die outomatiese vrystelling van besprekings te vermy. Besprekings wat binne minder as 45 dae voor die inklokdatum gemaak is, vereis die volle voorafbetaling teen die tyd van bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Master Suite
Vanaf R15 000
R15 000 R11 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite is vol ouwêreldse sjarme en is in die herehuis geleë. Dit is ruim en gerieflik ingerig en die kamers bied toegang tot 'n privaat stoep. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gesinne wat saam wil bly kan die Master Suite en die Heritage Room saam bespreek aangesien hulle albei in die herehuis geleë is. Die 2 ruim suite word ook deur 'n sentrale gang verblind wat aan gesinne meer privaatheid bied.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in

Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit

Huisreëls

- Tariewe sluit verblyf, alle maaltye, 2 wildritte per dag en sekere plaaslike drankies in.
- Enige ekstra uitgawes moet deur gaste met vertrek betaal word.
- Rook is verbode in al die gastekamers.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
- Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
- Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinders kan op versoek saamkom:
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal 50% van die volwasse deeltarief per kind per aand.
Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
'n Kind wat jonger as 12 jaar is mag 'n kamer met 'n volwasse deel in 'n opvoubed.
Daar is 2 opvoubeddens in die Founder's Lodge beskikbaar.
- Kinders wat 6 jaar en ouers is mag op die wildritte gaan.

- Tydens spitseisoen (20 Desember tot 10 Januarie) word 'n deposito van 10% (nie terugbetaalbaar) binne 30 dae sedert bespreking vereis om die bespreking te beveilig.
- Volledige betaling word 45 dae voor die inklokdatum vereis om die outomatiese vrystelling van besprekings te vermy. Besprekings wat binne minder as 45 dae voor die inklokdatum gemaak is, vereis die volle voorafbetaling teen die tyd van bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon Pod
Vanaf R15 000
R15 000 R11 250
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Honeymoon Pod bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak. Daar is 'n dek met sitplek vir 2.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in

Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit

Huisreëls

- Tariewe sluit verblyf, alle maaltye, 2 wildritte per dag en sekere plaaslike drankies in.
- Enige ekstra uitgawes moet deur gaste met vertrek betaal word.
- Rook is verbode in al die gastekamers.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
- Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
- Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinders kan op versoek saamkom:
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal 50% van die volwasse deeltarief per kind per aand.
Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
'n Kind wat jonger as 12 jaar is mag 'n kamer met 'n volwasse deel in 'n opvoubed.
Daar is 2 opvoubeddens in die Founder's Lodge beskikbaar.
- Kinders wat 6 jaar en ouers is mag op die wildritte gaan.

- Tydens spitseisoen (20 Desember tot 10 Januarie) word 'n deposito van 10% (nie terugbetaalbaar) binne 30 dae sedert bespreking vereis om die bespreking te beveilig.
- Volledige betaling word 45 dae voor die inklokdatum vereis om die outomatiese vrystelling van besprekings te vermy. Besprekings wat binne minder as 45 dae voor die inklokdatum gemaak is, vereis die volle voorafbetaling teen die tyd van bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Contemporary Suites
Vanaf R17 000
R17 000 R12 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elkeen van hierdie moderne suites is afgerond met warm kleurskemas en is in die herehuis geleë. Die suites lei elkeen na 'n privaat stoep en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en 'n sitkamer. Daar is ook lugversoring. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, japonne, pantoffels en 'n haardroër is beskikbaar. Daar is 2 suites met en suite-badkamers wat elk 'n bad, stort en toilet het. Verder kan gaste in die privaat sitkamer met sy eie kroegie ontspan en die tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis en gratis WiFi gebruik.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Verblyf sluit alles in

Ontbyt, Middagete, Aandete & Wildrit

Huisreëls

- Tariewe sluit verblyf, alle maaltye, 2 wildritte per dag en sekere plaaslike drankies in.
- Enige ekstra uitgawes moet deur gaste met vertrek betaal word.
- Rook is verbode in al die gastekamers.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Pendeldienste kan gereël word. Dit moet voor aankoms gereël word en kos ekstra.
- Daar word aangeraai dat gaste reisversekering uitneem.
- Let dat jy die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word sal moet aanvaar wanneer jy bespreek.

Kinders kan op versoek saamkom:
Hierdie beleid geld vir kinders tussen 0 en 11 jaar.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis wanneer hulle met 2 volwassenes deel.
Kinders tussen 4 en 11 jaar wat 'n kamer met volwassenes deel betaal 50% van die volwasse deeltarief per kind per aand.
Kinders wat ouer as 12 jaar is word as volwassenes beskou en sal in hulle eie kamer moet slaap. Kinders wat in hulle eie kamer slaap sal die enkeltarief betaal.
'n Kind wat jonger as 12 jaar is mag 'n kamer met 'n volwasse deel in 'n opvoubed.
Daar is 2 opvoubeddens in die Founder's Lodge beskikbaar.
- Kinders wat 6 jaar en ouers is mag op die wildritte gaan.

- Tydens spitseisoen (20 Desember tot 10 Januarie) word 'n deposito van 10% (nie terugbetaalbaar) binne 30 dae sedert bespreking vereis om die bespreking te beveilig.
- Volledige betaling word 45 dae voor die inklokdatum vereis om die outomatiese vrystelling van besprekings te vermy. Besprekings wat binne minder as 45 dae voor die inklokdatum gemaak is, vereis die volle voorafbetaling teen die tyd van bespreking.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R13 000
R13 000 R9 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die N2, Mantis Founders Lodge, Sidbury, 6131, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59f0458fb158fb0aae2f54267569eb038afe326895addcebf73886c0e5c9669be01b839ad4e111e0417d28716d67d49a4990?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 000 nouVanaf R9 750 per nag, vir 2 mense Off the N2 Mantis Founders Lodge 6131 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.4572836 26.1243843
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem