Manzini Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Manzini Chalets bied vakansie-verblyf in die hartjie van St. Lucia. Die kompleks is naby al die winkels en restaurante. Die tuin word goed onderhou en daar is 'n groot gemeenskaplike swembad.

Die oopplan-eenhede bied elk slaapplek vir 4 gaste en bevat elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens of stapelbeddens, so dis ideaal vir 'n gesin. Elke eenheid het 1 badkamer wat oor 'n stort of 'n bad beskik. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die sitplek is gemaklik en daar is 'n televisie. Elke eenheid het plafonwaaiers en lugversorging, asook 'n patio met braaigeriewe.

Elke eenheid het 'n motorafdak en die kompleks het sekuriteit. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae, Kersdag en Nuwejaarsdag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Manzini Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]