Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manzini Chalets 8 9 10 37

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

hans & Shirly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Manzini Chalets 8 9 10 37
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Bam C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bam C
Gesin met klein kinders

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Thank you Bam for the wonderful review. We really appreciate this.
More importantly, we're happy you enjoyed your stay! Please do come again.

Manzini Chalets 8 9 10 37
Heletje B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heletje B

Ontspanne en heerlik.

Ons het dit regtig baie geniet en lekker gekuier. Die personeel en sekuriteit was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Dear Heletje,
Thank you for the amazing review! It's greatly appreciated and is definitely what we're striving to achieve.
We're looking forward to seeing you again

Manzini Chalets 8 9 10 37
Joaquim D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joaquim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just as we wanted it.

Always good. 5th stay now.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Dear Joaquim,
Thank you for the star review! We look forward to your 6th visit.

Manzini Chalets 8 9 10 37
Antionette M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette M

Wonderlike en vriendelike skoonmaakdienste, en 'n absolute lekker atmosfeer.

Net soos die eerste keer was dit 'n asemrowende verblyf. Die plek was netjies en baie gerieflik. Ons het vriendelike bure gehad en daar was kinders, maar dit was nie hinderlik nie en ons was nie gepla deur geraas nie. Ons sal beslis weer by die akkommodasie gaan bly. Die skoonmaakdienste was vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Thank you for the amazing review, Antionette. We really appreciate this. We are so happy you enjoyed your stay. Please do come again.

Manzini Chalets 8 9 10 37
Christo R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort, maar lekker.

Krag onderbrekings het veroorsaak dat daar geen water is nie, maar ons is al amper gewoont aan die kragonderbrekings landwyd.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Dear Christo.
Thank you so much for your kind review. We really appreciate it. So happy you enjoyed and could have stayed longer. Please do come again.

Manzini Chalets 8 9 10 37
Anna-marie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anna-marie P
Saam met vriende

Nie aangenaam nie.

Ons was vriendelik ontvang gewees maar die eenheid het 'n onwelriekende reuk gehad. Daar was nie alternatiewe eenhede beskikbaar nie en ons het maar die eenheid met lugversorger bly spuit. Toe ons gaan slaap het die reuk sterk geruik op die duvets en die stapelbed was lendelam. Ons het dit onder die toesighoudster se aandag gebring en hoop daar is aandag gegee aan ons versoek vir nuwe besoekers om 'n beter ondervinding te kan beleef want ons het definitief nie lekker geslaap nie en kon nie wag om die eenheid te verlaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette N
Gesin met klein kinders

Baie oulike woonstel in die hoofstraat stapafstand van al die winkels.

Die woonstel is goed toegerus en baie gesellig en privaat met die kuierstoep. Lekker naby die swembad en stapafstand van die winkels. Pluspunt dat elke kamer sy eie badkamer het, ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Manzini Chalets 8 9 10 37 se terugvoer

Thank you Jeannette,
We are looking forward to your next visit.
Warm regards.

Manzini Chalets 8 9 10 37
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenziestraat 100, Manzini Chalets 37, St. Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41da8dbcaf5c1d2e35500a7782d871e183b316b29d661f8872b72627c3eaa410042d0c12601688edaacc43be2bab7de3890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets 37 3636 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.378241087312 32.410152060536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem