Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Map's View Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Map's View Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Glenvista in die suide van Johannesburg. Die gastehuis is hoog teen die heuwels geleë en het 'n panoramiese uitsig oor die Klipriviersberg Natuurreservaat.

Die kothuisverblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het oorgenoeg kasruimte. Daar is 'n slaapbank in die ruim sitkamer, asook ekstra gemaklike rusbanke waar gaste kan sit en sekere DStv-kanale kyk, 'n boek kan lees, of sommer net die atmosfeer kan geniet.

Die ten volle toegeruste kombuis het 'n etenstafel en stoele. Die huis beskik oor braaigeriewe en 'n knus stoep wat na 'n tuin lei waar gaste die natuur kan geniet en 'n klomp voëls in die bome kan dophou. Daar is ook 'n Jacuzzi, swembad, 'n klimraam vir kinders, en WiFi.

Daar is nog 'n eenheid op die perseel so daar kan nog gaste wees. Let wel dat die Jacuzzi en braaigeriewe nie gedeel word nie en slegs vir die gebruik van gaste in kothuis is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Latani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
  • Gaste dink Map's View Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Thaba Bosigo-laan 27, Glenvista, Johannesburg, 2081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGuDQfx31IW7HW9LXqnwii4B3S3orQLBoMtdmITz4LuJppX6wUq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 27 Thaba Bosigo Avenue Glenvista 2081 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.284964809752 28.043340728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang