LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marculem Guest Farm | LekkeSlaap
+14

Marculem Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaawdrift-weg, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Marculem Guest Farm is op 'n werkende plaas naby Virginia en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 4 B&B-kamers. Christie's is 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n spabad, toilet en wasbak. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en lugversorging.

Curine het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Lemcke het'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met die Blou-kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Blou het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met die Lemcke-kamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi gebruik.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blaawdrift-weg, Virginia, 9430, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaawdrift-weg, Virginia, 9430, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA993a3efff40381901de302b88466af04772e1a84dfb0d3022659a47cc45aea84a0f6e84f8768acd365eb3b4bf9764e411333?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag(plek vir 2) Blaawdrift Road Virginia 9430 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.0972162 26.8174595
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!