Mardiek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mardiek is ’n bekoorlike vakansiehuis in Manaba, ’n gewilde vakansiebestemming noord van Margate. Die dorp bied gaste die geleentheid om die Suidkus se strande en KwaZulu-Natal se kuslyn te verken. Dié area is bekend vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea lei na 'n veranda met 'n braai-area. Daar is ’n dubbelmotorhuis met veilige parkeerplek.

Margate bied van die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land en daar is 'n groot verskeidenheid marine-lewe. Ander doendinge in die area sluit branderplankry, seiljag, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mardiek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mardiek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false