Marechelle Country Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marechelle Country Estate bied B&B-verblyf in Kemptonpark en is sentraal geleë, slegs 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die dorp spog met 'n verskeidenheid doendinge van winkelsentrums, waterparke, en bied maklike toegang tot gewilde toeriste bestemmings, wat die die ideale ligging maak vir sakereisigers én vakansiegangers.

Verblyf is beskikbaar in 18 kamers met en suite-badkamer en 'n wittebroodsuite. Elke standaardslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het elke kamer 'n hangkas, lugversorging, werkstasie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die wittebroodsuite het 'n dubbelbed en 'n oopplan-en suite bad en 'n stort. Die kamer het ook 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Gaste kan in die gedeelde swembad afkoel, piekniek hou in die tuin, braai by die boma of 'n ligte maaltyd by die restaurant op die perseel geniet asook verversings by die kroeg. Daar is ook 'n groot lapa wat omring word deur 'n koidam en pragtige waterelemente.

Vakansiegangers kan 'n lieflike dag by Emperor’s Palace spandeer met sy dobbelhuis, spa, verskeie restaurante, Odean Showbar en Theatre of Marcellus, or inkopies doen by die verskeie winkelsentrums in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marechelle Country Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za