Margate Boulevard 302

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margate Boulevard 302 is 'n selfsorgwoonstel in Margate. Dis in 'n veilige kompleks met 1 privaat onderdakparkeerplek en afstandbeheerde toegang. Oorgenoeg oop parkeerplek is ook beskikbaar. Die gebou het 'n gimnasium op die eerste verdieping en 'n swembad.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n braai, tafel, stoele en 'n uitsig oor die see.

Slaapplek

'n Bespreking by Margate Boulevard 302 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margate Boulevard 302 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false