LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Margate Flamboyant Holiday Accommodation 2 | LekkeSlaap
+12

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 2

Selfsorg
Blits-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf voor 3 April 2022

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 49, Flamboyant 2, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R360 per nag(plek vir 5)

Beskrywing

Margate Flamboyant Holiday Accommodation 2 is ’n dubbelverdieping-selfsorgeenheid in Margate. Hierdie eenheid is ’n lieflike vakansiebestemming vir gesinne en paartjies.

Hierdie eenheid bied verblyf aan tot 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Albei die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook ’n dubbelbed met ingeboude kaste en daar is ’n badkamer langs die slaapkamer met ’n bad en wasbak.

Op die onderste verdieping is daar ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien. Daar is ook ’n gastetoilet. Die sitarea het ’n knus sitkamerstel en gaste het toegang tot satelliet-TV.

Die eenheid lei na ’n stoep met meubels en ’n Weber-braai. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Margate Flamboyant Holiday Accommodation 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Marine-rylaan 49, Flamboyant 2, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R600 R360
per nag (plek vir 5)
Vanaf R600
R600 R360
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 49, Flamboyant 2, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a7e8d77bd38d9f554f2020a904f14c9319a7415d7bb222476744fac852a5eea26e68c5a75d6e9eac168d64fcb717013b356?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600, nou Vanaf R360  per nag(plek vir 5) 49 Marine Drive 2 Flamboyant 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.857530660732 30.371577535933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!