Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Place Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-straat 5, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Margate Place Gastehuis is uitstekend geleë aan die seekant van Gqeberha (Port Elizabeth). Ons voorsien puik persoonlike en vriendelike diens en is deur die AA as 'n uitstaande akkommodasiefasiliteit gegradeer.

Dit is 'n eienaar-bestuurde onderneming wat voldoen aan die behoeftes van sakelui, toeriste en vakansiegangers. Kinders is welkom en ons het verskillende gesinsopsies.

Elke gaste-eenheid is uniek versier en beskik oor sy eie braaibinnehof, en-suite badkamer, volledig toegeruste kombuisie, haardroër, strykyster, telefoon, koordlose internet en DStv (sekere kanale). Al die gaste-eenhede is baie privaat en word daagliks gediens.

Ons ontspanningsarea het 'n swembad en 'n stoep met skudwee. Heerlike ontbyte (Engels en Kontinentaal) word elke oggend in ons ontbytkamer bedien. Gaste is ook welkom om die selfsorg opsie te kies - die meeste van ons eenhede is toegerus met kombuisies.

Daar is veilige, toesluitparkeerplek van die straat af met 24-uur geslote kring sekuriteitskameras.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Margate Place Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan & Gabi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 10

Ligging

  • Margate-straat 5, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Margate Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margate-straat 5, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARlfFSVPpFJSt6WpoVsjE0dBaFejGd7FnTY2T96qTzBBwTwWqma?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 5 Margate Street Gqeberha (Port Elizabeth) 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.985392207727 25.665945830689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem