Margate Sands

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Margate Sands is op Margate se gewilde hoofstrand net 153 km suid van Durban geleë. By ons kan gaste langs die swembad ontspan, die speletjieskamer benut, avontuur-gholf speel, of 'n ontspannende behandeling by die gesondheidspa geniet. Hierdie bekroonde oord is perfek geleë en toegerus vir konferensies of funksies aangesien daar baie restaurante, kroeë, sport- en strand-doendinge op ons voorstoep is.

Die eenheid het 3 slaapkamers en pragtige uitsigte oor die warm Indiese Oseaan. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde kamer beskik oor 'n dubbelbed. Daar is 1 volledige badkamer en 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is toegerus met selfsorgfasiliteite en die sitkamer het gemaklike sitplek wat 'n slaapbank insluit. Die slaapbank bied slaapplek vir 2 kinders onder die ouderdom van 12.

Dit is op die tweede verdieping geleë en het 1 onderdakparkeerplek op dieselfde verdieping. Margate Sands is perfek vir gaste wat smag na 'n prettige wegbreek aan die warm Suidkus.

Hierdie eenheid is beskikbaar vir die volle week van 22 Desember tot 29 Desember 2018 asook die volle week van 29 Desember 2018 tot 5 Januarie 2019. Die eenheid kan slegs verhuur word vir een van die volgende opsies:
1. Die volle week van 22 Desember tot 29 Desember
2. Die volle week van 29 Desember tot 5 Januarie
3. Die volle 2 weke van 22 Desember tot 5 Januarie.

Slaapplek

'n Bespreking by Margate Sands sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Telefoon
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Margate Sands gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 570 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false