Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Margate Sands

Drieslaapkamerwoonstel
Vanaf R2 190
R2 190 R1 533
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ten volle toegeruste drieslaapkamerwoonstel het ongelooflike see-uitsigte, ruim leef-areas, 'n koningingrootte-bed, 4 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die groot geteëlde patio het 'n privaat braai wat uitkyk oor die swembad en see.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die Gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op die gas se Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die Gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as die gas inklok voordat sy sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieur woonstel met 3 slaapkamers.
Vanaf R2 360
R2 360 R1 652
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie nuut opgeknapte woonstelle het lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede en derde slaapkamers.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Slegs die aantal mense wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, mag die eenheid bewoon. Die gas wie se naam op die Gaste-sertifikaat verskyn, sal aanspreeklik gehou word vir gehoorsaamheid aan al die bepalings en voorwaardes van die bespreking en die oord se reëls.

Dit is die gaste se verantwoordelikheid om te verseker dat hulle bewus is van die oord se tariewe vir geriewe en enige breekskade-/addisionele kostes met aankoms betaalbaar.
Dit is die gas se plig om te verseker dat daar aan enige spesiale behoeftes voorsien word (bv. rolstoelvriendelike eenhede, ens.) deur dit direk by die oord te versoek.
Gaste-sertifikate en ID moet met inklok getoon word voordat gaste in die eenheid toegelaat sal word.
Alle gaste moet bewus wees van die oord se reëls en die reëls gehoorsaam.
Inkloktye wat op die Gaste-sertifikaat aangedui word, moet streng nagekom word, want dit is so deur die oord vasgestel.
Daar mag nie meer as die bepaalde aantal gaste in die eenheid woon nie. Hierdie bepalings is deur die oord vasgestel en is ook op die gas se Gaste-sertifikaat aangedui.
Met aankoms moet gaste 'n voltooide en getekende vrywaringsvorm inhandig wat saam met die Gaste-sertifikaat aan jou gestuur sal word.
Die vrywaringsvorm moet ingehandig word as die gas inklok voordat sy sleutels oorhandig sal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 190
R2 190 R1 533
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harleystraat, Margate, 4280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf213d05cfc8fab7b2f6c04806bcb65e009e1337abcc4409a060bdb4958fe26bf862011ded9413cd2b8d83d113a5545e15cd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 533 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Harley Street Margate 4280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.862219 30.370308