Marginella 20
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 13, Marginella-kompleks, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 950R1 967 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Marginella 20 is ’n selfsorg-seefrontwoonstel met 'n groot 5.6 KWH-omsetter met 18 ure se rugsteunkrag. Dit is in die veilige Marginella-kompleks op die Umdloti-strandfront. Die stil kusdorpie Umdloti is minder as 30 km noord van Durban en is die ideale bestemming vir ’n gesinsvakansie.
Die woonstel bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers het elkeen 'n waaier en deel die badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die eetarea het ’n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het lugversorging en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea het stapeldeure wat lei na ’n balkon met meubels, ’n ingeboude braai en pragtige see-uitsigte.
Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Marginella 20 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 223
Jare op LekkeSlaap 13
Ligging
- North Beach-weg 13, Marginella-kompleks, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Beach-weg 13, Marginella-kompleks, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom