+50
Gastehuis in Doon Heights

Maricol Guest Villa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 26 Worldsview Road, Seadoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Maricol Guest Villa bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in die kusvoorstad Seadoone, Amanzimtoti, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n onvergeetlike seewegbreek.

Die lodge beskik oor drie pragtig ingerigte eenhede, insluitend twee woonstelle en een vrystaande huis. Elke eenheid is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in volledig toegeruste kombuise, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Die rustige tuine bied 'n vreedsame omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook die gemeenskaplike swembad en braai-areas kan geniet, kompleet met buitemeubels. Met veilige parkering beskikbaar, kan jy 'n rustige nagrus geniet in die rustige omgewing van Amanzimtoti.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 26 Worldsview Road, Seadoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Maricol Guest Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

26 Worldsview Road, Seadoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cce729d35a0808017844ad0ecc795e429f3f8656d2724273fa4c28e28fb6c51ba476c6daf90a9b2e1f39df2ae7092a765e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 26 Worldsview Road Seadoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.068306741873 30.867724948957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang