Marie's Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Lushof Plaas, Vryburg, 8600, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Marie's Gastehuis bied oornag- en selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Vryburg. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na vakansieverblyf weg van die stad se gewoel.
Dié verblyf beskik oor 2 kamers en 'n selfsorgwoonstel wat elk 'n gedeelde badkamer het. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n privaat ingang. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe, wat 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die selfsorgeenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea met oorgenoeg ruimte vir gaste om te ontspan.
Gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- N14, Lushof Plaas, Vryburg, 8600, Noordwes
Sien meer verblyf in Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Lushof Plaas, Vryburg, 8600, Noordwes