Marilyn Mews 256 Marine Drive

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marilyn Mews 256 Marine Drive bied selfsorg- en gastehuisverblyf en is in Ocean View in Durban geleë. Die eiendom beskik oor 1 hoofhuis en 3 kothuise wat saam bespreek kan word vir 'n groep van 11 persone, of apart vir verskillende gaste.

Die hoofhuis beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuis in die hoofhuis wat goed toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander geriewe.

Elke kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Dié eenhede het nie selfsorggeriewe nie, maar het wel 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat ingang. Ontbyt en 'n pendeldiens kan gereël word.

Marilyn Mews 256 Marine Drive is 2 minute se ry en 15 minute se stap van die strand, busroete en ander geriewe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Marilyn Mews 256 Marine Drive sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Marilyn Mews 256 Marine Drive gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 11)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za