Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillie Crona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina 8 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n woonstelgebou wat op die strandfront in Manaba-strand aan die Suidkus geleë is. Manaba is 'n kusdorpie aan die Hibiskuskus wat met Uvongo en Margate oorvleuel. Hierdie woonstel is op 'n gewilde pad langs die strandfront geleë en is ideaal vir hardloop sowel as fietsry.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. WiFi is beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die woonstel het ’n Openview-dekodeerder. Indien gaste DStv verkies, kan hulle hul eie dekodeerder saambring (geen Explora-dekodeerders nie). Die skuifdeure lei na die balkon met buitemeubels en braaigeriewe waar gaste die lieflike see-uitsig kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Marina 8 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Marina 8
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 357

Jaar gelys 5

Ligging

  • Lillie Crona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marina 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lillie Crona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA043dd62a9734e286365dceb66d08bd7580b5cf94bea2fc3eca3a04591453dd1ca476666a7ddf995adf5219d5606d6c06d7d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Lillie Crona Boulevard Manaba Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8490229 30.3853425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem