Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Glen 12

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Marina Glen 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marlise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise S
Gesin met tieners

Lieflike, netjiese en skoon eenheid, 'n klipgooi van die strand af.

Letterlik reg oorkant die Waffle House! Pragtige skoon swembad in die kompleks, daar woon privaat eienaars, so almal neem mekaar in ag (geen harde musiek of luidrugtigheid nie!) So lekker rustig! Daar is net ongelukkig nie 'n see-uitsig nie, maar soos ek sê, die Hoofstrand is regoor die pad wat so baie gehelp het as die weer sleg was. Ons kon vinnig oorhol strand toe, en weer vinnig terug as dit begin drup. Ons het baie baie lekker gebly, vreeslik dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marina Beach, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2462c0f6baac7dc394dad7ee51edb4a49629da4f1c3ffae78a9e8e4a827fae6ff0506e61ee2aef69cd83b324cceb7dc45894?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Tegwan Road Marina Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.887808244375 30.346833385844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem