8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Tegwan Road, Marina Beach, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Marine Glen 12 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Marina Glen-kompleks, stapafstand van die hoofstrand van Ramsgate.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Hierdie kamer het skuifdeure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens, ideaal vir 4 kinders onder die ouderdom van 12. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Daar is 'n eetkamertafel en stoele vir 6. Die sitkamer het rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n DStv-verbinding, indien u u eie dekodeerder en slimkaart wil saambring.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met uitsig oor die swembad. Die balkon het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en stoele.
Die Marine Glen-kompleks bied 'n gemeenskaplike omheinde swembad en 'n braai-area. 'n Aangewese motorafdak is slegs vir 1 voertuig beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 752
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Tegwan Road, Marina Beach, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Marine Glen 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tegwan Road, Marina Beach, Ramsgate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang