Marina Magic
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - La Caribe Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marina Magic is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in Jeffreysbaai met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank in die leefarea bied ekstra slaapplek vir 2 kinders.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Geniet WiFi, of ontspan op die balkon met 'n gasbraai terwyl jy die rustige marina-uitsigte geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- La Caribe Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
La Caribe Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang