6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kingston Place Complex, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Marina View Guest House is 'n ruim grondvloerwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié moderne selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelrusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n matras asook 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus en daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n beskutte stoep. Die stoep het 'n sitarea waar gaste kan ontspan en braai. WiFi is beskikbaar.
Die woonstel het 'n mooi uitsig oor die seewaterkanale en gaste kan met die kano vaar, swem, visvang en snorkel. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel met een aangewes onderdakparkeerplek by die voordeur. Daar is 'n speelarea langs die kompleks en gaste kan Marina se klein wildpark, wêreldklasrestaurant op die perseel, waterpark en buite-gimnasium geniet, of net gaan vir 'n stappie en die mooi flora waardeer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kingston Place Complex, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina View Guest House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kingston Place Complex, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang