LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Marine 115 | LekkeSlaap
+50

Marine 115

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Marine 115 is 'n ruim selfsorghuis is Struisbaai met 'n pragtige see-uitsig. Marinerylaan is die enigste skeiding tussen gaste en die see. Gaste kan die bekende L'Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika besoek. Struisbaai en L'Agulhas het uitstekende restaurante en gaste kan op Struisbaai se strand gaan stap.

Die verblyf beskik oor 'n drieslaapkamer-hoofhuis en 'n aparte tweeslaapkamerwoonstel. Daar is slaapplek vir 10 gaste in totaal.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet, 'n kombuis, 'n eetarea, 'n sitarea en 'n tweede sitarea met 'n ingeboude kroeg wat via 'n paar trappe bereik word. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dié kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n platskerm-TV en 'n kaggel.

Die aparte woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuisie, eetarea en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Die eiendom het 'n buitebraai en 'n binnebraai in die motorhuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Marine 115
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine 115 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86KcS7bOCrGTozb6ZJLmCn1X3Acdhrv3v1dGBsiNdBeweZx2Pk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.812855 20.039397
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!